* 2020 dates not yet confirmed * Die kykNET Buite Ekspo / Expo is ‘n Lewendige Buitelewe ekspo met uitstallers van buitelewe produkte en gesinne wat by die oord kampeer. Die Gesinsnaweek gaan gepaard met lekker aktiwiteite vir die hele familie in ‘n veilige plaas atmosfeer. Die kykNET Buite Ekspo /Expo is gemik op die buitelewe mark met alles vanaf Kamptoerusting, 4 x 4 Voertuie, Motorfietse, Kano’s, Bote, Jag toerusting, Visvang toerusting, Bestemmings, 4 x 4 Toebehore, Sportwinkels, Buitelewe publikasies en vele meer.