Durbanville Plaasfees

Durbanville Plaasfees Diemersdal

* 2019 dates not yet confirmed * Durbanville Plaasfees is die een fees waar die groter gemeenskap byeenkom en ‘n lekker plaas atmosfeer kan geniet. Daar is stalletjies, kindervermaak, baie te ete en drinke, musiek en natuurlik plaasdiere.

Hunker jy met nostalgie terug na die dae toe jy op strooibale gesit, koeie geruik en die skape hoor blêr het? Dan is dit die fees vir jou. Net ‘n hanetreetjie buite die stad kan jy soos ‘n befaamde fynproewer pannekoek, poeding en potjiekos proe en by die stalletjies enigiets van juwele, konfyt en nog baie meer koop.

For more information visit www.durbanvilleplaasfees.co.za or call 082 376 3236.


Upcoming events in the Cape Winelands



Do you know these Cape Winelands events?

Winelands Web promotes events in the Cape Winelands. We don’t organise events. Always make sure you have contacted the event organisers before you start planning your trip to an event. You find a link to the event’s official website on every event page. We simply cannot guarantee that all information on our website is, and always remains, accurate ... [+] more about us