Valentine’s Big Screen Picnic at Rheboks Kloof

Vir Altyd Movie Film Donnalee Roberts Ivan Botha
ARCHIVED THIS EVENT HAS LAPSED

Kom deel ‘n piekniekmandjie onder die maanlig en klink ‘n glasie Rhebokskloof wyn saam met Donnalee Roberts en Ivan Botha op die splinternieuwe romantiese film, Vir Altyd.

R575 vir jou en jou metgesel.

PAKKET VIR 2 SLUIT IN:

* Toegang & Film
* Piekniekmandjie vir 2
* Spesiale Valentyns glase

Hekke maak 5pm oop. Film begin om 8pm.

Bespreek nou: functions@rhebokskloof.co.za

Rhebokskloof is ‘n trotse vennoot.


Upcoming events in the Cape Winelands